| Die mannetjie agter die rekenaar het
uiteindelik by-gekom en die web-werf vir ons op datum gebring. Soos julle
seker alreeds weet het die manne van Sunnyside-Up hul naam verander na
Cum-a-lot en ween die gebrek aan 'n goeie engelse punt in matriek het die
aster wat die registrasie by die Action-Cricket Arena doen 'n spelfout
gemaak en ons manne gerigsttreer as
CAMELOT.
So het ons manne toe ridders
op wit perde geword toe hulle vir nog 'n seisoen ingeskryf het. Daar is een
wedstryd waarvan die score-kaart "per ongeluk" verlore geraak het so wat
volg is die tellings van die daar-op-volgende 3 liga wedstryde. |
|
Woensdag 21 September - WANDERERS |
| Ons Ridders het die
TORROS met 'n oortuigende 53 lopies geklop |
|
Donderdag 6 Oktober - CALCUTTA |
| Die magtige ruiters word van hul perde
afgespeel en verloor met 9 lopies teen DA RATS |
|
Woensdag 21 September Wanderers |
| Die "Knights of the table round" moes die
knie-buig voor
RENT-A-VENTER in 'n naal-byter van 'n game en verloor met 3
lopies !! |